Biblio Discovery — Demo Discovery Service

43 hasil untuk "H. du Plessis"

Menampilkan 1–20 · 0,67 detik · RSS

  1. Artikel Jurnal

    Die Christelike boodskap en die nie-Christelike religieuse besef en godsdiens (ook van die moderne mense)

    H. du Plessis

    Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol. 17 No. 5 · 1950 · Inggris · DOAJ Scopus

    Sinds die verskyning van dr. H. Kraemer se besonder belangrike boek, The Christian Message in a non-Christian world (1938) is die vraag of en in hoeverre daar in die prediking en gemeente-opbou aangesluit moet word by die nie-Christelike besef en godsdiens druk bespreek in sending en teologiese…

  2. Artikel Jurnal

    Iets oor sprekersempatie: ’n Funksionele beskouing

    H. du Plessis

    Literator, Vol. 4 No. 1 · 1983 · Inggris · DOAJ Scopus

    Empatie, sê Kuno (1975:49), kan beskryf word as: “the speakers’ identification, in various degrees, with the referent of a participant in an event” . As ’n mens dié stelling as waar sou aanvaar, kan die term empatie uitgebrei word sodat dit ook die volgende insluit: empatie kan beskryf word as die…

  3. Artikel Jurnal

    Teksheid: Die kreatiwiteitsgraad van ’n teks as aanduiding van die grense tussen taaldissiplines

    H. du Plessis

    Literator, Vol. 21 No. 2 · 2000 · Inggris · DOAJ Scopus

    Textness: The degree of creativity of a text as marker of the boundaries between language disciplines In this article it is proposed that the traditional distinction between linguistics and literature poses more questions than it gives answers. In view of the modern academic context of focus areas…

  4. Artikel Jurnal

    Skryfkuns as graadvak

    H. du Plessis

    Literator, Vol. 14 No. 1 · 1993 · Inggris · DOAJ Scopus

    Creative writing has been taught as a subject at the tertiatiory level in the USA for many years. In this article the issue of creative writing as subject for a South African degree is discussed. The matter at issue is not whether creative writing has the potential to be a university subject, but…

  5. Artikel Jurnal

    Die Ekonomiese Organisasie van die Naturelle in Reserwes (II): Die Toekoms van ’n Eie Ekonomiese Organisasie

    H. du Plessis

    Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol. 7 No. 6 · 1940 · Inggris · DOAJ Scopus

    Uit die voorgaande artikels oor bogenoemde onderwerp het die volgendevir ons duidelik geword: • Die naturelle in die reserwes kan nie in al hul behoeftes voorsienuit die opbringste van hul produkte en vee nie. • Hulle is dus verplig om ander uitweë te soek en as byverdiensteprobeer hulle geld…

  6. Artikel Jurnal

    Die ontwrigting van die Afrikanervolk en volkseenheid

    H. du Plessis

    Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol. 14 No. 2 · 1946 · Inggris · DOAJ Scopus

    Die gevare wat ons Afrikanerdom voor die deur staan, is baie en ernstig. Daar is die gevaar van immigrasie van buitelanders, daar is die al driester geroep om gelykstelling tussen blank en gekleurd, daar is die dreigende oorheersing van ’n oppervlakkige Amerikaanse „jazz”-gees.

  7. Artikel Jurnal

    ’n Geselekteerde bibliografie vir skryfkuns

    H. du Plessis

    Literator, Vol. 21 No. 2 · 2000 · Inggris · DOAJ Scopus

    A selected bibliography for the art of writing

  8. Artikel Jurnal

    Die primitiewe religies en die Christendom in Afrika

    H. du Plessis

    Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol. 33 No. 3 · 1965 · Inggris · DOAJ Scopus

    Dit is moeilik om 'n geskikte benaming te vind vir wat onder primitiewe religies verstaan word. Die woorde animisme, dinamisme of naturalisme bevredig nie meer vandag nie. Hoe­ wel die woord prim itief ook nie 'n baie gelukkige keuse is nie, gebruik ons dit omdat dit in die wetenskaplike spraak-…

  9. Artikel Jurnal

    Kerkverband tot oor die nasionale grense

    H. du Plessis

    Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol. 33 No. 1 · 1965 · Inggris · DOAJ Scopus

    Die vraag oor die verhouding tussen die sg. ou en jong kerke het veral sedert 1945 baie aktueel in die Protestantse Sending geword, want terwyl sedert ongeveer 1850 as sending- doel gestel is die ontwikkeling van selfstandige kerke, het baie van hierdie jong kerke veral vanweë die…

  10. Artikel Jurnal

    Enkele indrukke in verband met die interkerklike kongress, Okt. 1953

    H. du Plessis

    Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol. 21 No. 6 · 1954 · Inggris · DOAJ Scopus

    Ons het geen aantekeninge gehou van die verrigtinge op hierdie kongres nie maar verskillende indrukke sal blywend by ons bly. In die eerste plek was ons besonder dankbaar dat met enkele uitsonderinge die sprekers en die referente van die N.G. Kerk op hierdie konferensie probeer het om ’n…

  11. Artikel Jurnal

    Brontaal- of ontvangtaalagensie in Oranjerivierafrikaans en die ontstaan van Afrikaans

    H. du Plessis

    Literator, Vol. 15 No. 3 · 1994 · Inggris · DOAJ Scopus

    In this article the Orange River variety of modern Afrikaans is investigated in terms of Van Coetsems types of language interference: borrowing and imposition. It is argued that the initial contact between Dutch and Khoi resulted in the imposition of Khoi forms on seventeenth-century Dutch. These…

  12. Artikel Jurnal

    Taalgebruik in godsdiensuitsendings

    H. du Plessis

    In die Skriflig, Vol. 26 No. 3 · 1992 · Belanda · DOAJ

    Om oor ’n onderwerp soos die taalgebruik by die bediening van die Woord van God te gesels is moeiliker as wat dit by die eerste ja-sê gelyk het. Moeiliker nog as jy so voortvarend is om voor te gee dat jy iets van godsdiensuitsending weet. Aan die ander kant; ek het gemeen dit gaan tog maar net oor…

  13. Artikel Jurnal

    Christianity in World History

    H. du Plessis

    In die Skriflig, Vol. 1 No. 4 · 1967 · Belanda · DOAJ

  14. Artikel Jurnal

    Die missiologie as ’n teologiese wetenskap

    H. du Plessis

    Koers : Bulletin for Christian Scholarship, Vol. 28 No. 1 · 1960 · Inggris · DOAJ Scopus

    Inougurele Rede gehou by die aanvaarding van die professoraat in die Sendingwetenskap aan die P.U. vir C.H.O. en Teologiese Skool, Potchefstroom op 17 Maart 1960, deur prof. H. du Plessis.

  15. Artikel Jurnal

    Die oorbrug van ’n generasiegaping: Die volwasse jeugboekskrywer in gesprek met die jong leser

    H. du Plessis

    Literator, Vol. 21 No. 2 · 2000 · Inggris · DOAJ Scopus

    Die skrywer van die jeugboek is in verreweg die meeste gevalle ’n volwassene, terwyl die verteller soms grootmens, soms jongmens is, en die veronderstelde leser per definisie altyd ’n jeugdige. In wese dus ’n paradoks, ’n teelaarde vir ’n kommunikasiegaping. Hoe oorleef die skrywer dié paradoks?

  16. Artikel Jurnal

    Voorwoord

    H. du Plessis

    Literator, Vol. 21 No. 2 · 2000 · Inggris · DOAJ Scopus

  17. Artikel Jurnal

    Die konsolidasie van die Afrikaanse taalgemeenskap

    H. du Plessis

    Literator, Vol. 13 No. 2 · 1992 · Inggris · DOAJ Scopus

    Without trying to distinguish between the subject Afrikaans and the language Afrikaans, and without denying the metaphoric meaning of a statement like ‘Afrikaans is oppressive’, this article investigates the position of Afrikaans among the other ten main languages of South Africa. The idea that…

  18. Artikel Jurnal

    The role of usability in e-lexicography

    André H. du Plessis

    Literator, Vol. 38 No. 2 · 2017 · Inggris · DOAJ Scopus

    In the development of the metalexicography, the primary focus of metalexicographers was on the development of printed dictionaries. As technology advances, the focus now shifts towards online and electronic products. Tarp (2009:23–24) posits that this shift results in metalexicographic…

  19. Artikel Jurnal

    Die ontwikkeling van 'n paradigma vir die skryf van 'n kinderverhaal

    L. Theron; H. du Plessis

    Literator, Vol. 15 No. 3 · 1994 · Inggris · DOAJ Scopus

    The American linguist, William Labov, distinguished six elements underlying a well-structured oral narrative. These elements are, in the course of this article, developed into a paradigm which can he used in the writing of a children's story. Against the background of the sociolinguistics of…